Tuesday, August 28, 2012

As jy nou eers begin lees aan die blog, 'n wenk


Omdat ek die blog nie chronologies kon skryf nie, is dit 'n bietjie deurmekaar. Ek het die hoofstuknommers wel in die regte volgorde, maar die plasing van die hoofstukke in die blog is in die volgorde soos dit gepubliseer is. Om dit in die regte volgorde te lees, kyk regs bo aan hierdie webbladsy.  Onder "Blog Archive"  is daar die name van die maande. Klik op al die pyltjies wat wys na maande.  Dan wys hy die volledige lys hoofstukke en kan jy klik op die een wat jy nou wil lees. 

No comments:

Post a Comment